- Lyne
- Lynstuk; Straal; Reguitlyn
- Vertikale-, Horisontale-, Skuins-, Loodregte- en Parallelle lyne
- Hoeke
- Soorte hoeke
- Name en beskrywings van hoeke
- 2D vorms
- Reëlmatige en onreëlmatige 2D vorms
- Soorte 2D vorms: Driehoeke; Vierhoeke; Poligone
- Name en beskrywings van 2D vorms
- Vergelyk ‘n vierkant en ‘n reghoek
- 3D vorms
- Name, vlakke, rande en hoekpunte van 3D vorms
- Nette van 3D vorms
- Vlakke van 3D vorms
- Breuke
- Vereenvoudig breuke
- Gemengde getalle na onegte breuke
- Onegte breuke na gemengde getalle
- “Van”-somme
- Optel en aftrek van breuke met dieselfde noemer
Wiskunde – Opsomming – Graad 5 – Kwartaal 3
R100.00
Opsomming
Category: Graad 5 - Kwartaal 3
Tag: Wiskunde
Beskrywing
Belangrik om te onthou!
Belangrik om te onthou!
1. Maak asb. seker dat jy die korrekte dokumente gekies het voordat jy betaal. Geen kansellasie, of verandering van dokumente kan gemaak word nadat jy betaal het nie.
2. Alle aankope word per e-pos gestuur in PDF-formaat.
3. Alle regte word voorbehou. Geen dokument (of dele daarvan) mag aangestuur, gedeel of herverkoop word nie.



