Uit Kollig Op:
- Handel oor die Sahara-woestyn:
- Kameelkaravane as vervoermiddel
- Goedere wat na Mali gebring en verruil is
- Verspreiding van Islam via handelaars
- Die Koninkryk van Mali:
- Mansa Musa in die vroeë 14de eeu
- Mali op die hoogtepunt van sy mag
- Mansa Musa se pelgrimstog
- Wes-Afrika voor die Europese slawehandel
- Die aard van slawerny in Wes-Afrika voor die koms van Europese handelaars:
- Slawe in Mali
- Slawerny in die Suide van Amerika:
- Plantasies
- Redes vir die gebruik van slawe-arbeid
- Hoe slawe gevange geneem, verkoop en vervoer is van Wes-Afrika
- Slawemarkte
- Die impak van die Trans-Atlantiese slawehandel op slawe
- Plantasieslawe
- Weerstand teen slawerny
- Rebellie teen slawerny
- Ondergrondse Spoorstelsel
- Die impak van die Trans-Atlantiese slawehandel op die ekonomieë van Wes-Afrika
- Amerika en Brittanje


