Uit Almal verstaan:
- Die wêreldkaart en kompasrigtings:
- Aardbol, ewenaar en pole
- Sewe vastelande
- Agt punte van die kompas
- Gebruik kompaspunte
- Gebruik die agt kompaspunte op ‘n wêreldkaart
- Afrika ons vasteland:
- Posisie van Afrika en die oseane
- Lande en grense
- Lande van Afrika
- Eilande van Afrika
- Lande deur land ingesluit
- Groot stede van Afrika
- Suid-Afrika se bure
- Hoofstede
- ‘n Fisiese kaart van Afrika:
- Afrika se fisiese kenmerke
- Hoogte op ‘n fisiese kaart
- Afrika se riviere, mere, watervalle en woestyne
- Fisiese kenmerke wat deel van grense uitmaak
- Beelde van Afrika
- Sahara-woestyn
- Lagos
- Ghana
- Cahora Bassa-dam
- Gqeberha
- Gebruik van ruitverwysings
- Vind plekke deur ‘n ruitverwysings
Ekstra:
- Wêreldkaart
- Grense
- Provinsies van Suid-Afrika
- Hoofstede van provinsies
- Madagaskar
- Zanzibar
- Kaïro
- Lagos
- Nairobi
- Hoë en lae gebiede, berge, riviere en mere



