Uit Ken & Verstaan:
- Energie en energie-oordrag
- Energie vir lewe
- Energie van die Son
- Voedselkettings
- Energie om ons
- Soorte energie: Hitte-, lig-, klank-,bewegings- en geberde energie
- Inset- en uitset-energie
- Beweging en energie in ‘n stelsel
- Beweging en musiekinstrumente
- Inheemse musiekinstrumente
- Geskiedenis van inheemse musiekinstrumente
- Energie en klank
- Vibrasies en klank
- Ore om klanke te hoor
- Hoe klanke gemaak word
- Geraasbesoedeling



