Welkom by Skool-Skool
Kom leer meer… Hier kan jy werkkaarte, opsommings en oefenvraestelle kry wat jou lewe (en jou kind s’n) bietjie makliker gaan maak tydens toetsreekse en eksamens.
Belangrik om te onthou!
1. Maak asb. seker dat jy die korrekte dokumente gekies het voordat jy betaal. Geen kansellasie, of verandering van dokumente kan gemaak word nadat jy betaal het nie.
2. Alle aankope word per e-pos gestuur in PDF-formaat. Indien jy dit nie binne ‘n paar minute ontvang het nie, kyk asseblief in jou “junk-” en/of “spam folder” en skuif dit na jou “inbox”.
3. Alle regte word voorbehou. Geen dokument (of dele daarvan) mag aangestuur, gedeel of herverkoop word nie.
Graad 4, 5 en 6 dokumente is beskikbaar, en word deurlopend opgedateer. Dokumente vir ander grade sal ook binnekort beskikbaar wees.
Lekker leer!
